Posts

Showing posts from January, 2024

Februarie, die maand van harte.

Image
πŸ’“πŸ’“ Februarie is nie net die maand van rose, hartjies en sjokolade nie. In Februarie fokus ons ook op hart gesondheid. Hart gesondheid is ‘n onderwerp wat meeste mense na aan die hart l Γ¨. "Letterlik". Die hart vorm die hoeksteen van jou algemene gesondheid, en daarom is dit belangrik om te verseker dat jou hart ten alle tye optimaal funksioneer. πŸ’“ Uit die hart van die saak .πŸ’“ Die hart is ‘n vuis groote spier, wat bloed deur jou liggaam pomp, en sodoende suurstof en nutriente aan elke sel in jou liggam verskaf. Dit is ons lewens-onderhoudende orgaan, en daarom is dit nie net belangrik om na jou hart om te sien nie, dit is absoluut noodsaaklik. πŸ’“ Gesonde gewoontes vir ‘n gesonde hart. πŸ’“ Om hart gesonde-gewoontes te kweek, kan ‘n reuse verskil in jou algemene gesondheid maak.  Hier is ‘n paar wenke: 1.     Gebalanseerde dieet: Inkorpereer hart vriendelike kosse soos vrugte, groente,. maer proteΓ―ene en vol graan produkte in jou dieet. Beperk versadigde ve...